Текст песни аллилуйя баста

Обновлено: 03.05.2024

Nobilis Lupo

Добавлено Nobilis Lupo в вт, 16/08/2016 - 22:18

перевод на Африкаанс Африкаанс

Hallelujah

Totsiens, goed en kwaad!

Totsiens, haat en liefde. (Hallelujah)

Totsiens, goed en kwaad. (Hallelujah)

Totsiens, my vriende en vyande. (Hallelujah)

Totsiens, my miljoene en skuld. (Hallelujah)

Totsiens, vergetelheid en roem. (Hallelujah)

Totsiens, beloftes van hemel en hel. (Hallelujah)

Totsiens, tesame, vergifnis en wraak. (Hallelujah)

Totsiens, opregtheid en skynheiligheid. (Hallelujah)

Totsiens, pragtige oë. (Hallelujah)

Totsiens almal, wie ek geken het. (Hallelujah)

Totsiens almal, en dié wat ek nog nie ontmoet het nie. Helaas. (Hallelujah)

Totsiens, maar nie vir lank nie, ons sal binnekort ontmoet. (Hallelujah)

Totsiens, sale, klubs en ateljees.

Almal wat my prokureurs en regters was.

Totsiens, stad agterbuurte.

Totsiens! Ek sou nie gegaan het sonder 'n "totsiens.." nie.

(Hallelujah)

Totsiens: heiliges, ateïste, slawe en regeerders. Totsiens! (Hallelujah)

Totsiens, al julle gespanne mense; vergewe my. (Hallelujah)

Totsiens, prente op geldnote, wat bedek is met bloed. Totsiens! (Hallelujah)

Totsiens, Lenin, Buddha, Escobar en Goya! (Hallelujah)

Totsiens, verbode onkruid en alkohol, wat kan wees. (Hallelujah)

Totsiens, EGO; totsiens, my tweede vel. (Hallelujah)

Totsiens almal, wat nie lief kon hê nie. Lesse wat ek nie kon verstaan nie. Totsiens! (Hallelujah)

Totsiens, verbode vrugte wat ek nie mettertyd kon proe nie! (Hallelujah)

Totsiens, tyd, wat gratis deur my vingers gestrooi is. (Hallelujah)

Totsiens aan die dag, toe ek die eerste keer "mamma" gesê het. (Hallelujah)

Totsiens, dié wat gewens het dat ek val. (Hallelujah)

Totsiens hoer; totsiens dierlike begeertes. (Hallelujah)

Totsiens: paranoias, fobies en lugspieëlings. Totsiens!

Totsiens, punte van alle onoorwone hoogtes.

Totsiens, Rock-Stêrre, kontrakte; ek sal verlang. Ek sweer!

Ek sou nie kon gegaan het, sonder om totsiens te sê nie, maar ek sal gou terugkeer!

Читайте также: